In ons kombinasie voer pakette bied FJC Staalwerke die skaap/bok boere die geleentheid om spasie te benut en voer en water beperkinge te verbeter. Hierdie kombinasie voerders is 'n innoverende oplossing om kleiner hoeveelhede diere te bedien met alles wat hulle nodig het in een kampie. Vir jou siekeboeg/kwarentyn kampies en vir ooie met meerlinge bied dit 'n ideale kampie waar jou diere sonder stres en moeite hulle tyd kan deerbring totdat hulle weer by die trop kan aansluit. Hierdie kampies kan natuurlik aangepas word met verskillende panele. Van standaard panele vir volwasse diere, tot panele met welded mesh op vir jou lammers, en ook kan 'n kruip paneel geinstalleer word indien jy dit 'n kruip voer kampie wil maak. Panele kan bygevoeg word om die kamp groter te maak. Die hele sisteem kan met gemak rondgeskuif word met elke komponent wat kan afslaan en verskuif word. Groter Self voerders kan gebruik word, en langer water trogte kan gemaak word om lekker groot kampe te maak dalk vir jou dragtige ooie op die punt van lam, of jong ooie wat geskei moet word, of jong ramme wat uitkeer word. Die gebruike is eindeloos. Gerda 0.7.3.3.2.6.4.4.9.2. Kontak ons gerus vir 'n kwotasie. Ons is gelee in die Donkerhoek area naby Pretoria. Kwaliteit werkmanskap gewaarborg.
Buying new farming equipment and not sure how to get it delivered?
Wise Move will transport your farming equipment, anywhere in SA.
Our experienced carriers are ready to help you.
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.