FJC Staalwerke, ons vervaardig hierdie bees weeg/werk krat met nekklamp, lyfklamp, hanterings hekkies, skuif hek, veearts boks en LS4 wifi skaal monitor en laai selle. Lyfklamp handvatsel kan afhaal om uit die pad uit te wees. Meganisme werk glad en maklik. Kwaliteit werkmanskap gewaarborg. Ons is gelee op die Rhenosterfontein pad in die Cullinan/Donkerhoek distrik. Kontak ons gerus vir 'n kwotasie. 0733264492view more
Buying new farming equipment and not sure how to get it delivered?
Wise Move will transport your farming equipment, anywhere in SA.
Our experienced carriers are ready to help you.
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.