FJC Staalwerke, ons vervaardig skaap kraal rame, hekke, drukgange, ooi lam rame, forseer surkels en vele meer. Ons bou standaard sowel as spesiale versoeke. Ons bou volgens jou persoonlike behoeftes. Kwaliteit werkmanskap gewaarborg. Ons is gelee op die Rhenosterfontein pad in die Cullinan/Donkerhoek distrik. Kontak ons gerus vir 'n kwotasie. 0.7.3.3.2.6.4.4.9.2.
            
                Buying new farming equipment and not sure how to get it delivered?
Wise Move will transport your farming equipment, anywhere in SA.
Our experienced carriers are ready to help you.
            
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.