FJC Staalwerke, ons vervaardig hierdie voer kombo wat kan gebruik word vir jou kwarintyn kampies, sieke boeg, Ooie met meer tallige lammers of sommer vir jou vetmaak stasie, kruip hokke. Dit het alles wat jy nodig het. 2x2m kampie, jy het 'n voerder vir pille, 'n voerder vir gras/lucerne en 'n water troggie. Ons bou verskillende panele om te pas by jou unike behoeftes. Voerders en kampe kan vergroot word soos jou behoeftes dit vereis. Ons is gelee op die Rhenosterfonein pad in die Donkerhoek area. Kwaliteit werkmanskap gewaarborg. Kontak ons gerus. 0733264492view more
Buying new farming equipment and not sure how to get it delivered?
Wise Move will transport your farming equipment, anywhere in SA.
Our experienced carriers are ready to help you.
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.