• Category: Farming - Livestock handling equipment - Livestock crushes and equipment
  • Region: Gauteng - Cullinan
  • Posted: > 1 month ago
  • Ad Type: Business

Roterende skaap/bok tilt

Contact Me

FJC Staal en konkryt, ons bou hierdie skaap/bok tilt. Dit draai 360 grade, het 'n hekkie by die ingang om te keer dat dier agteruit beweeg, het 'n nekklampie en koprus aan die voorkant om dier sekuur vas te druk en gamaklik te hou tydens behandeling, Vol lyf klamp om dier veilig vas te hou, rat sisteem bo om die aksies vinnag en sonder moeite uit te voer, voetstuk maak oop om kloutjies staande te kan behandel. Hierdie tilt is gemaak om jou werk ligter te maak, veral vir klein skaal boere wat min of geen helpers het nie. Ons is gelee op die Rhenosterfontein pad in die Donkerhoek distrik. Kontak ons gerus vir 'n kwotasie

  • Category: Farming - Livestock handling equipment - Livestock crushes and equipment
  • Region: Gauteng - Cullinan
  • Posted: > 1 month ago
  • Ad Type: Business
WiseMove

Farm Equipment Transport Made Easy

Buying new farming equipment and not sure how to get it delivered?
Wise Move will transport your farming equipment, anywhere in SA.
Our experienced carriers are ready to help you.

Get Transport Prices Now

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Feedback