• Category: Trucks
  • Region: Northern Cape - Uppington
  • Published: 04/05/2017
  • Ad Type: Owner

Scania Lorrie in goeie toestand

R 360 000 For Sale

Scania 460 Lorrie. Handrat. Afrit-interlink met klappe wat afhaal: 9.6m x 8.4m met 1 m- hoë kante met graandeure in vir makliker aflaai. Klappe kan afhaal. Kan tot 36 ton laai as dit af is , d.w.s. flatdeck. Met klappe laai hy wettig 34 ton. Alles is gelisensieer en padwaardig. Op die foto sonder die perd is die waens wanneer die klappe op is. Die klappe is vir graan ry. Dit het sluise (deure) in wat oopmaak vir aflaai. Waar die perd aan is, is die waens flatdeck wanneer die klappe afgehaal is.

  • Category: Trucks
  • Region: Northern Cape - Uppington
  • Published: 04/05/2017
  • Ad Type: Owner
Get Insurance Request Spares

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback