• Category: Services - Security Services - Other Security Services
  • Region: Mpumalanga - Middelburg
  • Published: 15/11/2019
  • Ad Type: Owner

KweBeams Wireless Early Warning System

Add to wishlist
Contact Me
More ads from this Advertiser

Share this advert

Meer oor KwêBeams Draadlose Vroeë Waarskuwing Stelsel:

1) Draadloos
2) “Keypad” na Sensor ± 350m “Line of Site”
3) Sensor tel liggaams Temperatuur op, 18m ver teen 90 grade
4) Diere Vriendelik
5) Een-Hop-Netwerk funksie
6) Sensors werk tot 3 jaar vanaf 3 standaard AA alkaliese batterye
7) Ware mobiele “Keypad” met 'n maklike “Touch User-Interface”
(Is nie nodig om te herlaai nie)
8) Werk op 868 MHz frekwensie (minder dig om te verhoed dat
sein storing plaas vind)
9) Die Kwêbeams Buite Vroee Waarskuwing stelsel is ten volle funksioneel met slegs een sensor & een “Keypad” maar daar kan egter verskeie “Keypads” & sensors bygevoeg word op die stelsel.
10) Ingeboude “Repeater” funksie vir die verlengde draadlose afstand
11) Ingeboude sirene ( Sirene verstellings 1)Stil 2)1sec 3)10sec of wanneer die paniek knoppie gedruk word aktiveer al die sirenes op dieselfde tyd)
12) Maklik om te installeer, instel en bedryf
13) 8 verstelbare sensitiwiteit instellings
14) “Keypad” lig jou in wanneer batterye begin pap word van elke sensor

GSM/SMS Communicator
1) Kwêbeams stelsel beheer via SMS
2) Maklik om te gebruik sonder enige installasie
3) Ingeboude rugsteunbattery
4) Kwêbeams 868Mhz Repeater funksionaliteit
5) Interface funksionaliteit

  • Category: Services - Security Services - Other Security Services
  • Region: Mpumalanga - Middelburg
  • Published: 15/11/2019
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback