• Category: Services - Real Estate Services - Property Management Services
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 18/04/2021
  • Ad Type: Business

Huur-eiendomme gesoek in Pretoria

Add to wishlist
Wanted
More ads from this Advertiser

Share this advert

Ons het goedgekeurde huurders opsoek na huureiendomme in Pretoria area. Indien ons nie 'n goedgekeurde huurder het nie, adverteer ons u eiendom en doen die keuring van die huurders.
Ons doen ook gratis in-en uittree inspeksies (Indien die eiendom in Pretoria Noord is) en vra vanaf slegs 5% kommissie of 'n eenmalige bedrag van R950.
Geen kontrak, advertensie of admin fooie nie.
Vir totale gemoedsrus met u eiendom kontak Rudi van Home Max eiendomme. Goeie verwysings beskikbaar. 084 597 9983view more beskikbaar op whatsapp ook https://wa.me/27845979983view more

  • Category: Services - Real Estate Services - Property Management Services
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 18/04/2021
  • Ad Type: Business

Contact Advertiser

0845979983

Please enter your phone number, and you will be connected to the seller via Whatsapp

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone WhatsApp Email
Feedback