Interaksie met verskillende mense, elkeen blyk uniek te wees, onderstreep in praktyk die belangrike rol van ‘n maatskaplike werker.
Negatiewe situasies kan, nie net ‘n mens se eie bestaan en geluk bederf nie, maar ook diè van ons geliefdes. Dit is uiters belangrik en noodsaaklik om sulke omstandighede, ongeag die omvang daarvan, vinnig en tydig te identifiseer en negatiewe faktore of die effek daarvan, spoedig te neutraliseer.
As maatskaplike werker, verwyt ek nie, maar bied hulp aan, om konflik en angs te vermy of te ontlont, om met deernis ‘n helpende hand te bied, ingeval van rou en verlies, intense hartseer, trauma, verhoudings-geskille en verskille, huweliksterapie, tiener dissipline en gedragsprobleme en so meer. Ons is behulpsaam by persone, wat swaarkry onder depressie, fisiese aanranding , seksuele-, dwelm- en alkohol-vergrype of enige abnormale omstandigheid, wat harmonie en geluk in die familieverhouding of andersins bedreig. Assessering van kinders vir egskeiding of andersins , word gedoen.
Ons probeer voorkomend optree en verhoed of verminder onder andere angs , trauma , stress, en negatiewe persepsies en is gefokus op positiewe funksionering.
U word hartelik uitgenooi om Benita Bekker te kontak om u by te staan. Ons gee om !
U is meer as welkom om skriftelik die probleem uit te wys en saam te soek na ‘n oplossing.
Groete
Benita Bekker
Maatskaplike Werker, Sel nommer : 0722 418 073,
Epos: bbekker.sw@gmail.comview email...
Realities of Today:
Where are we and where now to go ? I
We have to proceed !!.
What is the right decision? Past you can not hold me tight!!!
Future where is your residence? Trust is that how you look like?
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.