• Category: Services - Pet Services - Other Pet Services
  • Region: Western Cape - Cape Town
  • Published: 27/05/2019
  • Ad Type: Owner

Huise Op Pas

Contact Me
More ads from this Advertiser

Share this advert

Gemoedsrus vir die vakansie of wanneer uitstedig vir Helderberg-Wes Kaap huiseienaars.
Ons maak u welverdiende vakansie nog aangenamer deur te sorg dat u troeteldiere versorg is en u eiendom opgepas word. Troeteldiere word daagliks versorg en kan gereël word dat iemand in u huis slaap om dit op te pas, indien verkies. Toesig oor tuinwerkers /swembad operateurs word ook gehou in u afwesigheid. Ons doen ook onderhoud en skoonmaak van vakansiehuise. Tariewe word bepaal volgense afstand en ligging van eiendom. Ons spesiliseer in die Strand, Somerset Wes en Gordonsbaai AREA ALLEENLIK
Bespreek nou alreeds vir die vakansie. Kontak: House & Pet Sitters by 078 674 6125.

  • Category: Services - Pet Services - Other Pet Services
  • Region: Western Cape - Cape Town
  • Published: 27/05/2019
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback