Ons nuwe maatskappy het n fantastiese geleentheid vir verkoops persoone wat n passie het vir tegnologie.
Hierdie posisie is Kommisie betaaling alleenlik met die moontlikheid van basies + kommisie. Hierdie posisie kan gevul word van enige plek, maar verkieslik Pretoria.
Hoe meer jy verkoop hoe meer verdien jy. Die struktuur sal bespreek word wanneer aansoek ontvang word. Jy sal wel vereis wees om vergaarderings te kan bywoon in Pretoria een keer n maand. Opleiding op die produkte sal verskaf word.
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.