• Category: Services - Education and Training Providers - Other Education Services
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 10/10/2020
  • Ad Type: Owner
  • Viewed:

TOESPRAKE/ DRAMASTUKKE/ SPEECHES/ ANY WRITING TASKS

Add to wishlist
R 100 For Sale
More ads from this Advertiser

Share this advert

Jou kop draai (jou maag ook) - want jy het 'n sperdatum. 'n Kwaai juffrou is jou voorland. Of erger: jou ma moet jou help om te skryf en sy is nog minder lus vir die ding as jy!

Moenie bevrees nie. Die Skryfsuster is hier om te help skryf en te proeflees. Kursusse in opstelskryf, toespraakskryf en storieskryf word ook aangebied! Moenie oor jou woorde val nie, laat mense eerder aan jou lippe hang!

  • Category: Services - Education and Training Providers - Other Education Services
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 10/10/2020
  • Ad Type: Owner
  • Viewed:

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback