WILDPLAAS TE KOOP IN CERES KAROO - R425 000 - HERVERKOOP

R 425 000 For Sale

Die totale plaas is 3423 hektaar wat op n aandele basis aan 12 beleggers verkoop is. Elke belegger ontvang n aandeel in die jaarlikse opbrengs van die wild ASOOK 275 hektaar grond van sy eie.Die grond is toegerus met sy eie boorgat met n pomp en sonpaneel, plus n 5000L watertenk en n wildsuiping by sy huis.Vir n bedrag van R75 000 addisioneel kan n Jagtershuis van hout vir u opgerig word, wat bestaan uit twee slaapkamers, sitkamer, kombuis, stort, toilet(spoel) en n stoep.U kan egter ook u eie woning op u grond vestig.Die plaas is ten volle elektries omhein.Daar is ook geen plaas eise op die grond nie.Die wild wat u sal aantref is: Sprinbokke,Gemsbokke.Swart Wildebeeste,Koedoe, Steenbok, Duiker ens. Kom geniet die vryheid, veiligheid en vrede van die Karoo terwyl u en die gesin/vriende die wild besigting in n 4X4 of te voet..Dit is projek nr. 3. Die vorige twee is suksesvol afgehandel. Daar is geen risiko want alle transaksies gaan deur die Ouditeure, Prokureurs en CIPC (Goverment) Vir n klein bedrag kan u n baie goeie kapitale belegging doen met al die byvoordele daaraan verbonde. Daar was geweldige groei in die grond waarde tussen my eerste projek en die huidige een!
Skakel Rolf op 0625432692 alle ure

  • Category: Property
  • Region: Western Cape - Overberg
  • Published: 18/01/2018
  • Ad Type: Business
Get Insurance

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback