PRAGTIGE ERF BESKIKBAAR IN SEEMEEUPARK!!
MOOI BERG UITSIG!
KOM BOU JOU EIE HUIS IN HIERDIE MOOI NATUURSKOON!
VERSKEIE PRAG ERWE TE KOOP IN SEEMEEUPARK, HARTENBOS
Seemeeupark is 'n uiters gewilde area tussen Hartenbos, die vakansie mekka van die Tuinroete
en Mosselbaai!
Prag strande soos Hartenbos strand met die nuwe strandontwikkeling, Diazstrand en Mosselbaai is slegs 'n paar
kilometer weg.
Erwe se pryse wissel . Op sommige van die Erwe kan selfs duette gebou word.
Baie van die Erwe wat beskikbaar is het 'n pragtige see uitsig!
KOM BOU JOU HUISIE BY DIE SEE!!
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.