SOL-TECH KOMUNE IN VEILIGE AREA

R 3 000 For Rent
More ads from this Advertiser

Share this advert

VEILIGE AREA IN DIE MOOT. SLEGS SPASIE VIR 8 STUDENTE. 4 BADKAMERS. 2 KOMBUISE. WASKAMER MET TOERUSTING. BED EN STUDEERTAFEL WORD VOORSIEN. DSTV. SWEMBAD. GROOT LAPA MET BRAAI GERIEWE. SAAMRY GELEENTHEID OMDAT AL DIE STUDENTE BY SOL-TEC STUDEER. WATER EN LIGTE INGESLUIT. GEREELDE TOESIG. EIENAAR BLY REG LANGS DIE HUIS. DAAR IS GOEIE GESONDE HUISREELS WAT SEUNS LAAT STUDEER MAAR OOK NIE HULLE VRYHEID BEPERK NIE.

  • Category: Property - Shared Accommodation - Houses to Share
  • Furnished: Yes
  • Pets Allowed: No
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 13/12/2018
  • Ad Type: Owner
  • Viewed:

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback