Enkel kamer vir enkel werkende manspersoon, naby toegangspaaie en verskeie winkelsentrums, rustige stil omgewing. Ongemeubileerd, W&L ingesluit. Etes ingesluit 5 dae per week (weeksaande). Ongelukkig kan kinders en troeteldiere nie geakkomodeer word nie. Deposito word verlang.
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.