1 Dubbel bed kamer in kommune vir dames in Queenswood beskikbaar met sober gewoontes, die huur van R3800 per maand sluit in water & elektrisiteit, wi-fi, die kamers is gemeubileerd, fasitiliteite sluit in swembad, braai en lapa, veilige onderdak parkering met CCTV kameras. Die huis is gelee op die Tshwane en Gautrain busroets en ook gelee 350m van Queens Quarter Mall en 400m van Queens Corner met apteek en Spar en restaurante. Deposito van R5 000 is betaalbaar. Kontak vir Santa by 082 924 3341view more
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.