1 Slaapkamer in kommune beskikbaar vanaf 1 Oktober 2023. Gelee in Queenswood, naby winkel sentrums, gimnasiums en op Gautrain en Tshwane bus roetes, veilige onderdak parkering met veilige sekuriteit. Die huur van R3300 per maand sluit in water & elektrisiteit, swembad dienste, tuin dienste en Wi-fi. Deposito van R3500 betaalbaar. Kontak my gerus op 082 924 3341view more, Santa
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.