Kamer vir n werkende enkel man, w&l ingesluit, 5 aandetes per week ingesluit, ongemeubileerd, parkering onder afdak , naby toegangspaaie en verskeie winkelsentrums, stil atmosfeer, kinders en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkomodeer word nie. Deposito word verlang.
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.