• Category: Property - Shared Accommodation - Apartments and Flats to Share
  • Furnished: Yes
  • Pets Allowed: No
  • Region: Gauteng - Centurion
  • Published: 12/12/2019
  • Ad Type: Owner

Gemeubileerde enkelkamers in kommune – Lyttleton Manor, Centurion

Add to wishlist
R 3 000 For Rent
More ads from this Advertiser

Share this advert

Gemeubileerde netjiese enkelkamer (Yskas / Bed / Hangkaste ens) beskikbaar 1/1/2020 in kommune te Lyttleton Manor ( R3000). Ook ge-meubileerde kamer onmiddelik beskikbaar R3400. Alle geriewe t.o.v. kos voorberei / klerewas / stryk ingesluit. Maandelikse tarief sluit in water en elektrisiteit. Veilige parkering ingesluit. Soek verantwoordlike persone wat hulle mede huurders asook die kommune kompleks sal respekteer. 2 km’s vanaf Unitas hospitaal / 3 km’s Gautrein stasie / 2 km’s vanaf N1 Pietersburg by Botha laan oprit / 1.7 km vanaf Doringkloof winkel sentrum.
Bring net jou klere / beddegoed asook persoonlike itemme en bly lekker. Lockup and go !

Kontak asb Tienie sel no 072 355 7238view more (Whatsapp ASB) vir ‘n afspraak en verdere besonderhede.

  • Category: Property - Shared Accommodation - Apartments and Flats to Share
  • Furnished: Yes
  • Pets Allowed: No
  • Region: Gauteng - Centurion
  • Published: 12/12/2019
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback