• Category: Property - Residential Properties - Houses
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: No
  • Land Area/Erf Size: 912 m²
  • Floor Area: 216 m²
  • Region: Western Cape - Garden Route
  • Published: 23/03/2021
  • Ad Type: Business
  • Viewed:

House For Sale in Hartenbos Heuwels

Add to wishlist
R 2 390 000 For Sale
3
2
4
More ads from this Advertiser

Share this advert

MODERNE 3 SLAAPKAMER HUIS

Pak jou goed en trek binnekort in jou droomhuis in met n uisig op Hartenbos mond en die see.

Die huis bied 3 baie ruim slaapkamers met ingeboude kaste, 2 vol badkamers met solar geysers.

Die oopplan kombuis met graniet toppe, gasplate/elektriese oond maak dat kook en bak geniet kan word. Ruim leefareas en uitsig na die see is waar mens sommer gou tuis voel.

Dubbel motorhuis. Met ekstra grote vloer by ingangs portaal en krag punt word voorberei vir n huisbak wat addisioneel gekwoteer en geinstalleer kan word op na die tweede vloer.

Omheinings om die huis net nie tot teen die pad nie.

Daar is n stoep op eerste verdieping wat uitkyk na die see en Hartenbos mond.

Moet nie die huis te lank laat wag nie!


  • Category: Property - Residential Properties - Houses
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: No
  • Land Area/Erf Size: 912 m²
  • Floor Area: 216 m²
  • Region: Western Cape - Garden Route
  • Published: 23/03/2021
  • Ad Type: Business
  • Viewed:

Contact Mandy Böhme

KW Eden

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Phone Email
Feedback