• Category: Property - Residential Properties - Houses
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: Yes
  • Land Area/Erf Size: 1500 m²
  • Floor Area: 400 m²
  • Rates and Taxes: R 1 000.00
  • Region: Northern Cape - Kalahari
  • Published: 05/12/2019
  • Ad Type: Owner

Moderne woonhuis, Olifantshoek, Noordkaap

Add to wishlist
R 1 500 000 For Sale
5
4
2
2
More ads from this Advertiser

Share this advert

Groot en Modern Woonhuis, Olifantshoek (in die Groen Kalahari streek), Noordkaap
Hierdie tipe huis kom selde in die mark!
Te koop direk by eienaar – geen agente kommissie!

Kontak my asb vir die prys!

5 Slaapkamers (of 4 slaapkamers plus studeerkamer) - Alle kamers het baie ingeboude kaste. Soliede Jakarandahout ingeboudekaste in hoofslaapkamer.
4 Badkamers.
Groot oopplan kombuis sit / onthaal vertrek met eetkamer en ingeboude “Heatwave” kaggel. Baie soliede Jakarandahout ingeboude kaste in oopplan gedeelte
Stoof met uitsuig waaier.
Opwas gedeelte uit kombuis (wasbakke en plek vir skottelgoedwasser).
Spens met baie rakke
Buite waskamer (Warm/Koue water plus plek vir ʼn groot wasmasjien en tuimeldroër - baie rakke).
Groot onderdak Stoepgedeeltes.
Groot braaiarea (onderdak) met groot ingeboude doelgemaakte braaiplek (“Heatwave”).
Watersproeiers (“misters” met drukpomp) op alle stoepe geïnstalleer (soortgekyk aan groot restaurante op hulle onderdak areas).
Dubbele sluitbare (met veiligheidshekke) garage en aparte werkskamergedeelte (ontwerp om later in ʼn tweeslaapkamer woonstel te omskep).
Ekstra dubbele motorafdak.
Twee 2500L watertenks om reënwater op te vang met filters en drukpomp asook oorskakeling na huis se watersisteem
Veiligheidshekke op alle buitedeure sowel as skuifdeure, met diefwering op alle vensters (garage ingesluit).
Privaat buiteingange na twee slaapkamers.
Ongeveer 400 m2 onderdak op ongeveer 1 500 m2 erf.
Koopkrag geïnstalleer.
DSTV Skottel geïnstalleer.
Twee groot buite geïnstalleerde elektriese geisers (Elektriese geisers word elektronies beheer) plus ʼn ekstra gas geiser.
Lae-onderhoud tuin met 10 kameeldoringbome op die perseel!
Kontak eienaar vir meer besonderhede. Slegs ernstige kopers asb.!

  • Category: Property - Residential Properties - Houses
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: Yes
  • Land Area/Erf Size: 1500 m²
  • Floor Area: 400 m²
  • Rates and Taxes: R 1 000.00
  • Region: Northern Cape - Kalahari
  • Published: 05/12/2019
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Phone Email
Feedback