• Category: Property - Residential Properties - Apartments and Flats
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: Yes
  • Floor Area: 134 m²
  • Rates and Taxes: R 700.00
  • Levies: R 730.00
  • Region: Limpopo - Thabazimbi
  • Published: 06/10/2019
  • Ad Type: Owner

Unit for sale in the Bushveld

R 400 000 For Sale
2
1
1
More ads from this Advertiser

Share this advert

Baie oulike en netjiese plek te koop in die Bosveld by Rooiberg in die Thabazimbi-distrik.. Deeltitel-oord. Afdak reg voor eenheid. Oop stoep onderdak. Ideaal vir aftrede of naweekwegbreke. Stil en rustig. Alles wat nodig is kan aangeskaf word by die winkel en slaghuis - ook brandstof by winkel. Verskeie wildsplase en lodges naby. Die eiendom grens ook aan 'n wildsplaas. Tuine word in stand gehou. Een klein hondjie kan met die nodige toestemming aangehou word. Kom kyk gerus. Jy sal daarvan hou.
Pre-paid krag. Stoorkamers en garages beskikbaar op waglys asook oornagkamers vir gaste.

  • Category: Property - Residential Properties - Apartments and Flats
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: Yes
  • Floor Area: 134 m²
  • Rates and Taxes: R 700.00
  • Levies: R 730.00
  • Region: Limpopo - Thabazimbi
  • Published: 06/10/2019
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback