• Category: Property - Residential Properties - Houses
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: No
  • Land Area/Erf Size: 400 m²
  • Region: Limpopo - Thabazimbi
  • Published: 09/08/2020
  • Ad Type: Owner

Leeupoort 2 slpk huis Prys drasties verlaag te koop naby Koedoeskop, in die bosveld limpopo

Add to wishlist
R 567 000 For Sale
2
2
1
More ads from this Advertiser

Share this advert

Hierdie ongemeubileerde Siersteen 2 slpk huis is nou te koop vir R567 000 met waskamer wat ook as spens of slaapkamer gebruik kan word. Dis 'n ware winskoop!
1 en-suite badkamer het bad , toilet en wasbak, en nog 'n badkamer met stort, toilet en wasbak
Daar is nog 'n klein kamertjie wat as kamer of spens gebruik kan word.
Oopplan kombuis met elektriese stoof en ingeboude kaste, oopplan sitkamer . Veiligheids deure en diefwering by vensters Daar is lugreling in die huis asook dak waaiers
Oop Stoep met afddak en ingeboude braai. Motorhuis afdak , dis nie toegebou nie maar toegemaak met glas. Wat uitloop in n stoorkamer. Wendy huis buitekant tuin area.Stoep Gelee in baie stil area met doodloop straat (cul de Suc)
Op Perseel is restaurant, slaghuis en winkel
Kontak Ina nou by 0825630886view more of om besigtiging te reel en teleurstelling te voorkom

  • Category: Property - Residential Properties - Houses
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: No
  • Land Area/Erf Size: 400 m²
  • Region: Limpopo - Thabazimbi
  • Published: 09/08/2020
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

0825630886

Please enter your phone number, and you will be connected to the seller via Whatsapp

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Phone WhatsApp Email
Feedback