Kom woon rustig op 'n veilige landbouhoewe naby aan ander gesinne.
Geleë op die.platteland maar naby genoeg aan groot dorpe. 10 Kilometer vanaf Randgate, Tambotie koopsentrum. 10 Kilometer vanaf Westonarea en 19 kilometer vanaf Carletonville.
Splinternuwe sonkrag stelsel ... m.a.w. geen beurtkrag! (18 Sonpanele, 4 x 5.2kWh batterye en Yeye omskakelaar). Lewer elektrisiteit aan die Eskom netwerk sodra die regulasies goedgekeur word.
Daar is vrugte boorde, tuine, plaasdiere en 3 kweekhuise op die hoewe.
Vier verhuurbare woonhuise, 2 tuinwoonstelle en 'n werker huis op 'n pragtige landbouhoewe te koop.
Huur inkomste potensiaal van R20 000 per maand.
Ekstras!
Kwekery, vrugteboord, kweekhuise, en pekan neut plantasie produseer goeie jaarlikse inkomste.
Twee boorgate met pompe en besproeing pype met onbeperkte water vir besproeing. Solar panele en solar boorgat pomp op een boorgat.
Uitstekende vrugbare grond waarvan 'n gedeelte toegerus is met besproeingspype.
Volop water!
Mooi tuine met pragtige sierbome. Kampe vir diere, 2 hektaar pekan neut bome geplant, weiding toegespan met sterk heining.
Belê in 'n rustige woonplek op die platteland maar met die stadsfasiliteite gerieflik naby.
Uitstekende waarde vir geld!
Die eienaar tree af en wil graag sy kosbare 'kosbos' (food forest) wat hy oor 40 jaar verbeter het, verkoop aan 'n verdienstelike koper.
Skakel nou om 'n besoek te reël. 0836361449view more
Found the perfect home on Junk Mail?
Now you can plan your move with just a few clicks.
With Wise Move you can relax, while we do the heavy lifting!
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.