• Category: Property - Residential Properties - Garden Cottages
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: No
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Posted: Yesterday
  • Ad Type: Premium
  • Viewed:

PENSIONARIS KAMERS IN THERESAPARK

R 3 900 For Rent
4
1

Ek het kamers met kombuis en n shower in badkamer vir bejaarde persone. My plek is in Theresapark, en is baie veilig met 6 voet mure reg rondom. Die erf is amper heeltemal off the grid LED ligte oral in die erf. My tuine is baie mooi en my plek is baie netjies. Ek wil graag kyk na bejaarde persone, elkeen met sy eie kamer. Badkamer en kombuis geriewe word gedeel. Dit moet n selfversorgende en selfonderhoudende persoon wees. Dit is vir mense wat nie na n ouetehuis wil gaan nie.

DIE VOLGENDE WORD INGESLUIT:
Water
Pre-paid krag
Wi-Fi
DSTV met decoder
Word1 X per maand gratis na winkels toe geneem
Wasgoed word 1 X per week gewas (voorsien net jou seep)
1 X per week skoon maak.

Verskaf net jou eie bed en klere. Ek kyk graag na n rustige, netjiese en vriendelike persoon/persone. Dis gelee in Theresapark. Verskeie winkels is naby soos Spar, P&P, Checkers, Wonderpark en Northpark. Deposito is betaalbaar.

Jy maak vir jouself kos op n gas hob.
Kos kan ook afgelewer word indien nodig teen 'n additionele fooi deur n ouetehuis in die omgewing of kan deur my voorsien word. Voel vry om my te skakel of te w-app om oor alles te praat.

R 3 900.
Elsabe-082*403*4320

  • Category: Property - Residential Properties - Garden Cottages
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: No
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Posted: Yesterday
  • Ad Type: Premium
  • Viewed:
WiseMove

Let us help you move

Found the perfect home on Junk Mail?
Now you can plan your move with just a few clicks.
With Wise Move you can relax, while we do the heavy lifting!

Get Moving Prices Now
Feedback