Opsoek na tuin woonstel vanaf 1 Oktober, verkieslik 2 slaapkamer op n plot of andersins tuin woonstel wat:
* Diere Vriendelik is, en waar my 14 katte kan buite loop of ek n cattery kan laat bou.
* 'n Aparte Tuin het vir my 4 honde.
* Privaat is
* Stil, ek werk vd huis af
* RAIN Internet opvangs area
* n Area wat nie konstant deur toe water geteister word nie
* Veilige area
*Pretoria omgewing
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.