Huis te koop Pretoria-Noord

Add to wishlist
R 1 480 000 For Sale
3
1.5
1
More ads from this Advertiser

Share this advert

Pretoria-Noord. Groot 3 slaapkamer huis te koop. Badkamer met stort/bad en wasbak. Aparte toilet. Groot kombuis/eetkamer. Sitkamer. Toegeboude stoep.Toegerus met ingeboude kaste. Volvloer teels. Enkelmans woonstel: met stort/wasbak/ toilet. Ingeboudekaste.Volvloer teels. Aparte ingang met tuin. Afdak met parkering vir 2 voertuie. Buitegebou: Volvloer teels met toilet (was gebruik vir besigheid) Het eie toegang tot perseel met groot parkering. Groot tuin met boorgat. Aparte stoorkamer. Huis het baie potensiaal vir uitbreidings.
Prys: R1 480 000-00. Slegs goedgekeurde aansoekers. Kontak eienaar: Susan Horn Tel: 072 253 9643view more

  • Category: Property - Residential Properties - Houses
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: No
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 20/11/2019
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

0722539643

Please enter your phone number, and you will be connected to the seller via Whatsapp


By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone WhatsApp Email
Feedback