3 Slaapkamer Huis op groot erf. 2 badkamers groot leefarea, netjies kombuis, en aparte opwas. dubbel toesluit motorhuis Prepaid krag en Stadsrad water, Naby winkel sentrum goeie toegang tot N1 snelweg. Beskikbaar vanaf 1 Maart. Huur R 8 000 per maand met R 10 000 deposito verlang. Kontak Jorrie
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.