• Category: Property - Residential Properties - Houses
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: Yes
  • Land Area/Erf Size: 600 m²
  • Floor Area: 149 m²
  • Available: 30/09/2020
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 16/09/2020
  • Ad Type: Owner

Nuwe 3 slaapkamer huis Bronberg aftree oord

Add to wishlist
R 13 500 For Rent
3
2
2
2
More ads from this Advertiser

Share this advert

Luukse nuut geboude 3 slaapkamerhuis met 2 badkamers,ruim sit/eet vertrek met goed toegeruste moderne oopplan kombuis. Dubbelmotorhuis met dubbelafdak daarvoor.Onderdak onthaal/stoep met ingeboude braai. Teelvloere regdeur vir maklike higieniese onderhoud. Badkamers en kombuis met teels tot plafon. Ekstra kragpunt met water toevoer en uitlaat in motorhuis.Ekstra opwasbak buite die kombuis met kragpunt.Kragpunt en ekstra buite kraan onder afdak by onthaal area. Lig binne in die braaier. Die huis is toegerus met elektriese motorhuisdeur en interne telefoon vir o.a.noodgevalle.Ekstra krag punte in sit/eet vertrek,kombuis en hoofslaapkamer. P.V son water verhitting stelsel en vooraf betaal ekektriese meter. Rustig op verste punt van kompleks (geen verby verkeer) met uitmuntende sekuriteit. Daar is ook mooi uitsigte na die berg wes en vergesig na die noorde. 24 uur versorging indien verlang. Mediese konsultasie eenheid met besoekende dokter, haarsalon,verhitte swembad,gimnasium ,eetsalon vir heerlike etes,biblioteek en wassery geriewe asook ‘n geriefswinkel en funksie saal, gemeenskaplike braai area en posbusse vir elke eenheid.daar is verder vele dienste en aktiwiteite.Dit kan ook ‘n regte ‘sluit-en-gaan’ woning wees indien u verkies.
Onmiddelik beskikbaar. Deposito en huur van R13 500 per Maand.
Skakel Len of Ria Petzer by 082 932 7957view more 0839911372view more

  • Category: Property - Residential Properties - Houses
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: Yes
  • Land Area/Erf Size: 600 m²
  • Floor Area: 149 m²
  • Available: 30/09/2020
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 16/09/2020
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

0829327957

Please enter your phone number, and you will be connected to the seller via Whatsapp

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Phone WhatsApp Email
Feedback