Hierdie huis is in 'n mooi stil deel van Leeupoort gelee.Lieflike 3 slpk gemeubileerde huis te koop vir R980,000 meubels ingesluit, Onderhandelbaar.
2 badkamers, bad met storte . Daar is gevestigde tuin.
Gaste toilet, Daar is lugreling en dak waaiers.Gerieflike oopplan kombuis met mooi kaste, met aparte opwas , Stoof, mikrogolf, , Daar is stoorkamer wat uit die opwas kamer uitloop
Eetkamer tafel en stoele. Radio is daar
Lekker groot stoep met afdak. Langt houtafel en stoele asook gasbraai is nie ingsluit by die prys nie. Braai en lekker boma area buite voor die huis.
Daar is nog 'n sit hoekie waar jy die sons ondergang kan sien.
Daar is 'n toesluit motorhuis
Kontak nou vir Ina by 0825630886view more of inab1950@gmail.comview email... om besigtiging te reel
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.