• Category: Property - Residential Properties - Apartments and Flats
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: No
  • Land Area/Erf Size: 180 m²
  • Floor Area: 80 m²
  • Available: 02/01/2020
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 14/01/2020
  • Ad Type: Owner

Tuin woonstel in Eloffsdal

Add to wishlist
R 4 500 For Rent
1
1
1
More ads from this Advertiser

Share this advert

'n Ruim, skoon en veilige 1 slaapkamer tuin woonstel naby winkels en busroetes, met 'n aparte sitkamer, kombuis en 'n en-suite badkamer met bad en stort. Ook 'n 'n klein stoepie, privaat tuin en groot Wendy vir stoorplek. Onderdak parkering vir twee voertuie. Ongelukkig geen honde of katte toegelaat nie. Ek is op soek na lang termyn huurders(> 12 maande). Voornemende huurders sal gekeur word.
Kontak Nico by 0836765918view more vir meer inligting of afspraak om te besigtig. Nie geskik vir paartjies met jong kinders (kleuters) nie.

  • Category: Property - Residential Properties - Apartments and Flats
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: No
  • Land Area/Erf Size: 180 m²
  • Floor Area: 80 m²
  • Available: 02/01/2020
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 14/01/2020
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback