• Category: Property - Residential Properties - Houses
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: Yes
  • Land Area/Erf Size: 1289 m²
  • Floor Area: 365 m²
  • Rates and Taxes: R 1 000.00
  • Available: 22/01/2020
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 31/01/2020
  • Ad Type: Owner
  • Viewed:

DROMERS, Entrepreneurs en visionêre welkom.

Add to wishlist
R 2 350 000 For Sale
7
5
1
5
More ads from this Advertiser

Share this advert

Droom u dalk daarvan om die trotse eienaar van 'n gastehuis te wees met 'n koffie/teetuin wat heerlike Belgiese wafels bedien? Of wat van 'n woodfired Pizza restaurant sommer daarby?
Hierdie is die perfekte geleentheid vir kreatiwe entrepreneurs om hulle vlerke te sprei en drome te bewaarheid.

Die eindom bestaan uit twee aparte wonings wat geskei is met 'n muur en drie aparte ingange van die straat af.
Woning een: 4 slaapkamers, 2 badkamers ingeboude kaste, kombuis, sitkamer, stoep en tuin met parkering.
Woning twee: 3 bachelor woonstelle met 3 sitkamers en 3 bakamers met parkering en gesamentlike braai boma.
Daar is ook 'n baie groot afdak met extra badkamer wat gebruik kan word vir die Pizzeria / teetuin /gastehuis.

Die droom eiendom is perfek geleë op 'n hoekerf:
Laerskool Boerfort - 10m
Natuurreservaat - 300m
Pnp - 500m
Checkers Hyper - 700m
Hoërskool Wonderboom is 1.5km
Doxa Deo Kerk - 1.5km
Steve Biko UP Hospitaal - 4.5km
Virgin active gym - 4.5km

Kondisie van eiendom:
Pas opgegradeer insluitend nuwe dak, verf van albei wonings, nuwe plafonne, nuwe teëls, nuwe badkamers, nuwe bedrading, nuwe geysers, Nuwe LED ligte vir besparing. Die muurproppe word tans ingesit. Die opgradering het byna 6 maande geduur en dus het die tuin bietjie agteruit gegaan. So vestig u droomtuin. Daar is wonderlike suurlemoen boom wat dwarsdeur die jaar dra.

Rede vir verkoop:
Ek moes Kaapstad toe verhuis en kan ongelukkig nie my droom wat ek begin het voltooi nie. Dis u geleentheid nou om die omgewing te seën met u kreatiwiteit.

  • Category: Property - Residential Properties - Houses
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: Yes
  • Land Area/Erf Size: 1289 m²
  • Floor Area: 365 m²
  • Rates and Taxes: R 1 000.00
  • Available: 22/01/2020
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 31/01/2020
  • Ad Type: Owner
  • Viewed:

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Email
Feedback