• Category: Property - Residential Properties - Plots and Smallholdings
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: Yes
  • Land Area/Erf Size: 25000 m²
  • Floor Area: 300 m²
  • Rates and Taxes: R 120.00
  • Levies: R 150.00
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Published: 09/10/2018
  • Ad Type: Owner

Ruim woonhuis op landbouhoewe aan die Wesrand!

R 950 000 For Sale
3
2
2

Prys verminder!!!
Ruim moderne woonhuis en landbouhoewe nou beskikbaar! Naby Randfontein (10km), Carletonville (15km), en slegs 40 km vanaf Johannesburg, 85 km vanaf Pretoria. Drie slaapkamers met ingeboude kaste, 2 volle badkamers, ruim aparte sitkamer en eetkamer, gesellige kroegie. Dubbele toesluit motorhuis, groot bediendekamer, werkskamer met 'n werksbank in, hokke en kampe vir diere. Pragtige blomtuin, volop vrugtebome en groentetuin en meer as 2 hektaar weiding. Baie sterk boorgat met besproeingspomp en pype.
Die ideale plattelandse woonervaring maar met die grootstede se fasiliteite gerieflik naby. Hierdie is die kans van 'n leeftyd! Skakel die eienaar nou vir meer inligting by 0836361449.

  • Category: Property - Residential Properties - Plots and Smallholdings
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: Yes
  • Land Area/Erf Size: 25000 m²
  • Floor Area: 300 m²
  • Rates and Taxes: R 120.00
  • Levies: R 150.00
  • Region: Gauteng - Johannesburg
  • Published: 09/10/2018
  • Ad Type: Owner
Get Insurance

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Phone Email
Feedback