• Category: Property - Residential Properties - Garden Cottages
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: No
  • Floor Area: 30 m²
  • Available: 08/07/2024
  • Region: Gauteng - Akasia
  • Posted: 3 days ago
  • Ad Type: Owner
  • Viewed:

PENSIONARIS/ENKEL PERSOON AANBIEDING VIR ENKEL KAMER IN THERESAPARK

R 3 500 / Unit For Rent
1
1

Ek het n kamer met kitchenette en n shower in badkamer vir n enkel lopende bejaarde persoon. My plek is in Theresapark X1 en is baie veilig met 6 voet mure. Die erf is amper heeltemal of the grid, met die volgende: Kos op gas. Gas geyser. Ek het n solar sisteem in plek, dus geen loadshedding meer nie. Ek het LED ligte oral in die erf.
My tuine is baie mooi en my plek is baie netjies.
Ek wil graag kyk na n bejaarde persoon wat selfversorgend en onderhoudend is en nie na n ouetehuis wil gaan nie. Die tarief sluit gas vir gas geyser in. Family package DSTV met decoder in. (Verskaf net jou eie TV, klein bar fridge en microgolf) Gratis water en ligte. Wi-Fi indien verkies. Verkieslik iemand WAT NIE EIE VERVOER HET NIE (indien wel kan ons n plan maak (met nie onderdak parkering). Die plekie het sy eie klein stoepie en wasgoed lyn waar u ook n vleisie kan braai. Ek vra net vir n rustige, netjiese en vriendelike persoon. Dis gelee in Theresapark X1. Verskeie winkels naby soos Spar, P&P, Checkers, Wonderpark, Northpark. Deposito betaalbaar.
Kos kan voorsien word indien nodig teen 'n additionele fooi. As bejaarde hulp benodig, kan hulp gereel word.
Voel vry om my te skakel of te w-app om oor alles te praat. Is baie min op email beskikbaar. / 0824034320view more

  • Category: Property - Residential Properties - Garden Cottages
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: No
  • Floor Area: 30 m²
  • Available: 08/07/2024
  • Region: Gauteng - Akasia
  • Posted: 3 days ago
  • Ad Type: Owner
  • Viewed:
WiseMove

Let us help you move

Found the perfect home on Junk Mail?
Now you can plan your move with just a few clicks.
With Wise Move you can relax, while we do the heavy lifting!

Get Moving Prices Now

Contact Advertiser

Contact

Please enter your phone number, and you will be connected to the seller via Whatsapp

Please note that by submitting your details an account will be created for you.
By Submitting I accept Junk Mail's Terms of Service and Privacy Policy.

Similar Ads on Junk Mail

Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.

Feedback