Netjiese 1 slaapkamer wnst in parys naby rivier

R 2 850 For Rent
1
1
1
More ads from this Advertiser

Share this advert

Is jy enkellopend en opsoek na n veilige tuiste? ons het n netjiese 1 slpk woonstel in n rustige omgewing naby die rivier in Parys, stapafstand vanaf sakesentrum. Oopplan sit/leef/eet area. Prepaid elektrisiteit. Toesluit garage. Omhein en veilig. Geen troeteldiere of klein kinders. Deposito R3200. Skakel vir onderhoud. onmiddellik beskikbaar.

  • Category: Property - Residential Properties - Apartments and Flats
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: No
  • Region: Free State - Parys
  • Published: 25/10/2018
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Email
Feedback