• Category: Property - Residential Properties - Houses
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: Yes
  • Region: Eastern Cape - Other
  • Published: 28/11/2018
  • Ad Type: Owner

House for Sale in Middelburg EC

R 895 000 For Sale
5
2
2
More ads from this Advertiser

Share this advert

Huis te Koop R895 000 in Middelburg Oos-Kaap
Van der Merwe Laan, Baie Goeie Area en naby die skole. Lieflike familie huis reg om net in te trek. Daars ‘n woonstel ook wat dadelik uitverhuur kan word. Goeie belegging.
Hoofhuis:
3 slaapkamers met ingeboude kaste
Aparte toilet
Badkamer - bad en wasbak
Kombuis met spens
Sitkamer/eetkamer in een
Gang het ook ingeboude kaste.
1 x garage
Groot tuin

Woonstel:
2 Slaapkamer met ingeboude kaste
Badkamer – bad, stort, toilet
Oop plan kombuisie / sitkamer/ eetkamer
1 x garage
Eie ingang, met buite braai

Kontak 0790430832view more
Extra fotos is beskikbaar

  • Category: Property - Residential Properties - Houses
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: Yes
  • Region: Eastern Cape - Other
  • Published: 28/11/2018
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback