Ruim 1 slaapkamer Woonstel te Huur in Kameeldrift-Oos
5
Ruim 1 slaapkamer Woonstel te Huur in Kameeldrift-Oos

R 3 500 For Rent

Ruim een slaapkamer woonstel te huur op 'n hoewe in Kameeldrift-Oos. Hoewe is omhein en toegang word beheer met 'n elektriese veiligheidshek. Huur R3500 per maand, water & ligte uitgesluit.

Pretoria - Roodeplaat 21 hours ago
Woonstel te huur vir enkellopende
7
Woonstel te huur vir enkellopende

R 3 900 For Rent

Een slaapkamer woonstel vir enkellopende (40 jaar +) binne sekuriteits kompleks in Montana/Doornpoort plot. Aangename stil omgewing en baie veilig. Krag en water ingesluit maar gas vir water en stoof

Pretoria - Roodeplaat 2 weeks ago
Garden Flat on smallholding for rent
Garden Flat on smallholding for rent

R 5 000 For Rent

Garden Flat 2 rooms 1 bathroom kitchen and lounge with carport to rent on small holding. Available 1 October 2019 close to Roodeplaat dam around 10km from Kolonade shopping centre. With linked alarm,

Pretoria - Roodeplaat 3 weeks ago
Bachelor's woonstel te huur in Doornpoort
6
Bachelor's woonstel te huur in Doornpoort

R 4 600 For Rent

Gelee naby die Doornpoort Spar. Die woonstel is 'n oopplan slaapkamer, badkamer, sitkamer en kombuis. Water en elektrisiteit is ingesluit.

Pretoria - Roodeplaat 1 month ago
Spacious bachelor flat on serene small holding
7
Spacious bachelor flat on serene small holding

R 3 300 For Rent

Bachelor woonstel te huur. Badkamer , kombuisarea, leef- en slaaparea en motor afdak. Lapa/boma vir huurders se gebruik.Water en vullisverwydering ingesluit. Elektrisiteit uitgesluit. Deposito betaalb

Pretoria - Roodeplaat 1 month ago
Kameelfontein ,Kameeldrift oos ,Roodeplaat, Leeufontein
2
Kameelfontein ,Kameeldrift oos ,Roodeplaat, Leeufontein

R 3 800 For Rent

Stunning spacious ,safe 1 bedroom cottage on plot in Roodeplaat to rent. Close to Kameelfontein Laerskool and Pebble rock. For couple or single person.No dogs Water and Electrisity included. Deposit n

Pretoria - Roodeplaat 1 month ago
Woonstel op plot in Kameeldrit oos te huur
Woonstel op plot in Kameeldrit oos te huur

R 5 000 For Rent

Woonstel op plot te Kameeldrift oos te huur. 3 slk 1 badk oopplan sit eet kombuis. Gasstoof, krag prepaid, water, asblik, ekstra huur R5000. Dep vereiste GEEN TROETELDIERE Veilige sekuriteits toegang.

Pretoria - Roodeplaat 2 months ago
Flat to rent in Kameeldrift East, 4km from the Zambesi toll gate & 9km from the Kolonnad Mall
12
Flat to rent in Kameeldrift East, 4km from the Zambesi toll gate & 9km from the Kolonnad Mall

R 4 900 For Rent

Modern flat with a lovely view, neat 2 Bathrooms, 1 bedroom, big TV room open plan dining room, 2 covered parking with extra open parking, huge deck with a stunning view, 9km from the Kollonade Mall a

Pretoria - Roodeplaat 2 months ago
2 Slaapkamer Woonstel te huur
2 Slaapkamer Woonstel te huur

R 4 000 For Rent

2 Slaapkamer woonstel te huur op plot. Klein kombuis en sitkamer. 1 Km uit op Moloto pad. Klein erf voor en aan agter kant. Gas stoof (Gasbottel beskikbaar) Huurder maak self vol. Krag en water extra.

Pretoria - Roodeplaat 2 months ago
1 slaapkamer woonstel
1 slaapkamer woonstel

R 3 000 For Rent

1 Slaapkamer woonstel op plot. Naby Zambesie rylaan en winkelsentrum. Baie veilig.

Pretoria - Roodeplaat > 3 months
Large room in house fits a lounge to rent
1
Large room in house fits a lounge to rent

R 3 000 For Rent

Large room in house includes fully furnished with lounge shower and toilet suitable for a male bachelor or entrepreneur

Pretoria - Roodeplaat > 3 months
Bachelor
5
Bachelor

R 3 000 For Rent

Bachelors woonstel te huur. Gemeubileerd R3.000:00 p/m plus krag Deposito is n vereiste Wasmasjien beskikbaar Verkieslik manspersone Kameeldrift Oos. Naby Die Poort Laerskool 9km vanaf Kollonade Sentr

Pretoria - Roodeplaat > 3 months
Netjiese woonstel te huur in Kameeldrift-Oos
13
Netjiese woonstel te huur in Kameeldrift-Oos

R 5 500 For Rent

Gelee naby Roodeplaat dam en Die Poort laerskool die 2 slaapkamer woonstel is op 'n kleinhoewe. Slegs 1 klein hondjie.

Pretoria - Roodeplaat > 3 months
! Slaapkamer woonstel
5
! Slaapkamer woonstel

R 4 200 For Rent

Ruim 1 slaapkamer woonstel te huur op 'n plot in Kameeldrift (oos) R4200 water en Elektrisiteit ingesluit. Nie meer as 2 persone

Pretoria - Roodeplaat > 3 months
Woonstel te huur op plot in Kameeldrift (oos)
12
Woonstel te huur op plot in Kameeldrift (oos)

R 4 200 For Rent

1 Slaapkamer woonstel te huur, ONMIDDELIK BESKIKBAAR nie meer as 2 persone in woonstel. R4200 Water en Ligte ingesluit en Dep van R4200

Pretoria - Roodeplaat > 3 months
One bedroom apartment
8
One bedroom apartment

R 840 253 329 For Rent

One bedroom apartment available immediately in 602, Med Village, No 1 James street in Riveria, Pretoria. It is very close to Steve Biko Hospital. Rent is 4400. Deposit 4400 and Electricity & water is

Pretoria - Roodeplaat > 3 months
Baie groot en mooi 3slaapkamer woonstel te huur op plot in Kameeldrift- Oos.
18
Baie groot en mooi 3slaapkamer woonstel te huur op plot in Kameeldrift- Oos.

R 9 000 For Rent

Baie groot, mooi en netjiese 3slaapkamer, 2badkamer, gaste toilet, onderdak parkeering, groot eet en tv kamer. Water en elektrisiteit ingesluit. Gas vir stoof uitgesluit. Gebruik van swembad en braai

Pretoria - Roodeplaat > 3 months
1 slaap kamer cottage op plot
1 slaap kamer cottage op plot

R 3 000 For Rent

10km vanaf Zambesie rylaan. Water en ligte ingesluit

Pretoria - Roodeplaat > 3 months
Aftree kamers te huur
17
Aftree kamers te huur

R 8 000 For Rent

Is jy op n waglys by aftree oord kom huur by ons tot tyd en wyl jy wag. Pensionares welkom om by ons aftree lodge te huur. Granny flat met aan sweet badkamer en kitchenette . Twee etes per dag ingeslu

Pretoria - Roodeplaat > 3 months
Eenslaapkamer grasdak woonstel beskikbaar op rustige kleinhoewe
Eenslaapkamer grasdak woonstel beskikbaar op rustige kleinhoewe

R 4 500 For Rent

Ruim eenslaapkamer woonstel te huur. Geen troeteldiere asb.

Pretoria - Roodeplaat > 3 months

Apartments and Flats on Junk Mail in Roodeplaat

Search through the results in Apartments and Flats advertised in Roodeplaat on Junk Mail

Feedback