• Category: Property - Holiday Accommodation - Lodges
  • Furnished: Yes
  • Pets Allowed: No
  • Region: Limpopo - Thabazimbi
  • Published: 01/08/2020
  • Ad Type: Owner

Leeupoort Woonstel met swembad te huur op langtermyn naby Koedoeskop Limpopo

Add to wishlist
R 4 000 For Rent
1
1
2
More ads from this Advertiser

Share this advert

Leeupoort Luukse 1 slpk woonstel met swembad te huur op langtermyn naby Koedoeskop Limpopo. R4000 water en ligte ingesluit;
Lugversorger en het dakwaaier in Skadunet vir voertuig en mooi tuin
15 km vanaf Koedoeskop, 56 km vanaf Thabazimbe, 70 km vanaf Bela Bela, 108km vanaf Brits, en 170 km vanaf Pretoria.
Oopplan kombuis met ontbyt hoekie, yskas/vrieskas, asook 'n swembad Dubbelbed in slaap vetrek. Dstv is beskikbaar. Daar is nie wasmasjien nie
Bring eie linne en handdoeke. Aparte badkamer met stort. swembad buite. Boma braai buite. Op perseel is daar 3 swembaddens, bottelstoor, kafee en slaghuis. Groot grasdak restauant waar etes geniet kan word.
Kontak Ina nou by 0825630886view more of vir besigtiging

  • Category: Property - Holiday Accommodation - Lodges
  • Furnished: Yes
  • Pets Allowed: No
  • Region: Limpopo - Thabazimbi
  • Published: 01/08/2020
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

0825630886

Please enter your phone number, and you will be connected to the seller via Whatsapp

*
*
*

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone WhatsApp Email
Feedback