• Category: Property - Holiday Accommodation - Holiday Homes
  • Furnished: Yes
  • Pets Allowed: No
  • Region: Limpopo - Thabazimbi
  • Posted: > 1 month ago
  • Ad Type: Owner

Leeupoort dubbelverdieping vakansie huis met Jacuzzi te huur naby Thabazimbe

R 1 500 For Rent
4
2

Lieflike 4 slkp huis met jacuzzi te huur met ruim vertrekke, 4 slpk, 3slp is onder en 1 loft bo . Hier kan 9 gaste slaap
2 x badkamers . 1badk met toilet en wasbak en bad
Hoofslpk het dubbelbed en wasbak,2de slpk het dubbelbed.3de slpk 2 enkelbeddens. 4de slpk op boonste verdieping dubbelbed. Elke slpk het lugversorging en ‘n waaier
2de badk is buite op die stoep ,met stort, toilet en wasbak.
Ooppplan kombuis en leef area. Dstv is beskikbaar met sekere kanale. Kombuis het ‘n Fuchs sesplaatstoof uit die 60’s met 2 oonde. ‘n yskas , kis vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in.
Daar is ook ‘n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gebruik
Linne en beddegoed word voorsien, bring asb eie handdoeke en swem handdoeke
Groot onderdak stoep buite met ingeboude braai –buite area en ‘n vuurput vir ‘n bosveldbraai. Jacuzzi onderdak werk met sonkrag.
Daar is ook 'n heerlike plaasdam waarin afgekoel kan word
Kom en beleef die bosveld in hierdie huis met sy unieke uitbeelding van toeka tot nou.
Kontak Ina nou by 0825630886view more of om teleurstelling te voorkom


  • Category: Property - Holiday Accommodation - Holiday Homes
  • Furnished: Yes
  • Pets Allowed: No
  • Region: Limpopo - Thabazimbi
  • Posted: > 1 month ago
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

082...
0825630886

Please enter your phone number, and you will be connected to the seller via Whatsapp

*
*
*
Please note that by submitting your details an account will be created for you.
By Submitting I accept Junk Mail's Terms of Service and Privacy Policy.
Feedback