• Category: Property - Holiday Accommodation - Self-Catering Accommodation
  • Furnished: Yes
  • Pets Allowed: No
  • Region: KwaZulu-Natal - South Coast
  • Published: 06/12/2019
  • Ad Type: Owner

Wild Waters Vakansie Akkommodasie

Add to wishlist
R 260 For Rent
4
3
More ads from this Advertiser

Share this advert

SHELLY BEACH/MARGATE. Vanaf R260 per dag vir 1 slaapkamer woonstel slaap 2 - 3 buite seisoen. Bekostigbare, netjiese vakansie akkommodasie. Laat uitboek kan gereël word indien omstandighede dit toelaat teen ‘n pro rata dag tarief. 1 slaapkamer woonstel akkommodeer 2 – 3 persone.
1 slaapkamer woonstel akkommodeer 4 persone.
2 slaapkamer huis, kan tot 8 persone akkommodeer.
Ons is 3 Km vanaf albei groot inkopie sentrums geleë. Strand binne loop afstand as u wil visvang terwyl die kinders in die getypoel baljaar. Die hoof swem strand is 3km van ons af waar U die Skiboot Klub sal aantref. Hulle bied plesier ritte asook diepsee duik en visvang aktiwiteite aan. Ons is sentraal geleë binne bereik van al die besienswaardighede soos Oribi Gorge, Lake Eland, Mac Banana en vele meer. Die Dezzi renbaan is ook net 4km van ons af geleë.
Veilige parkering binne perseel beskerm deur IR strale met alarm. Elke eenheid het sy eie braai geriewe en is ten volle toegerus vir self sorg met mikrogolf, stoof, yskas, TV, ens. OV/HD dekodeerder, bring eie DSTV dekodeerder - verbinding gereed.

Veilige parkering binne perseel beskerm deur IR strale met alarm. Elke eenheid het sy eie braai geriewe en is ten volle toegerus vir self sorg met mikrogolf, stoof, yskas, TV, ens. OV/HD dekodeerder, bring eie DSTV dekodeerder - verbinding gereed.

  • Category: Property - Holiday Accommodation - Self-Catering Accommodation
  • Furnished: Yes
  • Pets Allowed: No
  • Region: KwaZulu-Natal - South Coast
  • Published: 06/12/2019
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

*
*
*

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback