• Category: Property - Holiday Accommodation - Self-Catering Accommodation
  • Furnished: Yes
  • Pets Allowed: No
  • Region: KwaZulu-Natal - South Coast
  • Published: 02/04/2020
  • Ad Type: Owner

Self sorg Vakansiewoonstel te koop @ R1,200.000 in Shangri la ,DOONSIDE

Add to wishlist
R 1 200 000 For Sale
3
2.5
More ads from this Advertiser

Share this advert

Lekker ruim en goed toegeruste vakansie woonstel in Shangri la DOONSIDE (langs Toti)slaap ses op beddens en een of twee kinders op slaapbank in baie ruim hoofslaapkamer en -suite met aparte stort.
Daar is nog 'n volledige badkamer en afsonderlike toilet en wasbak.
Fantastiese uitsig vanaf balkon wat gelig is sodat jy die hele dag kan sit en die rivier kan sien waar hy in die see loop sonder om jou nek te rek. Ook see uitsig van elke slaapkamer en ook van kombuisventster.
Onderdak parkering; Sekutriteit; swembad en kinderpoel in kompleks . Groot lapa met baaie braaiplekke

  • Category: Property - Holiday Accommodation - Self-Catering Accommodation
  • Furnished: Yes
  • Pets Allowed: No
  • Region: KwaZulu-Natal - South Coast
  • Published: 02/04/2020
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback