• Category: Property - Holiday Accommodation - Self-Catering Accommodation
  • Furnished: Yes
  • Pets Allowed: No
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 16/07/2019
  • Ad Type: Owner

Selfcatering Accommodation Jeffreysbay

R 450 For Rent
2
1
More ads from this Advertiser

Share this advert

Vakansie akkommodasie Jeffreysbaai, heel jaar beskikbaar R450 per dag BUITE SEISOEN vd eerste 4 persone, daarna R60 per kop per dag extra . Daar is 3x eenhede beskikbaar. Ook beskikbaar op whatsapp 082 571 6411. Moet nie hier reageer nie sms / whatsapp my asb.

1) Claptons Marina Martinique Duplex 100m van see geen see uitsig. Slaap 6 persone. 2 slk & 1 & 1 / 2 badkamers, oopplan sitkamer - kombuis. Buite braai & webber - swembad - kanaal en buite stort vir sand op die voete. https://www.dropbox.com/sh/x5cl3z6ileseo5d/AADAeZOlzc9p6swTrNZTRWq1a?dl=0

2) Seaviews vakansie oord 900m van see. Swembad - Tennisbane - Speelparkie. Groot binne braai - webber - 2 slk, 2 badk, oopplan sitkamer - kombuis. Slaap 8 + persone. https://www.dropbox.com/sh/7vkgdn33p0z6izs/AABtdzWUqIHkFEjXTEWrHfGwa?dl=0

KOTHUIS in Seaviews vakansie oord slaap 4+ persone. Oopplan kombuis / sit- slaapkamer. -https://www.dropbox.com/sh/2kf871oq2dww56h/AAAPfZJN96FZwBGVawYZT6AVa?dl=0

Pensioenarisse buite seisoen alleenlik R250 per dag buite seisoen alleenlik.

Daar sal ook 'n eenmalige skoonmaak fooi extra gehef word vd skoonmaak vd eenheid as jul uitgaan.

Groot luukse DUBBEL VERDIEPING hout huis beskikbaar in Paradys strand (Jeffreysbaai) @R1700 per dag Desember en jul moet ook n eenmalige skoonmaak fooi van R500 binne die huis los vd skoonmaak vd huis as jul uitgaan , Merries place 13, 3slk, badk en braai area oopplan sitk-kombuis slaap 8+ persone toesluit motor huis (selfsorg). Heel jaar beskikbaar. Onderdak balkon. See uitsig, onthaalarea ingeboude braai, tv/ dstv. Loopafstand van strand, net Desember/ Januarie beskikbaar. https://www.dropbox.com/sh/ce3i32jrkw46l63/AABLqpXdBmP96Y06tkXBIBQ3a?dl=0

Deel hierdie met almal wat jy ken asb . GEEN DIERE TOEGELAAT ASB.

https://m.facebook.com/VakansieAkkommodasieJeffreysbaai/

  • Category: Property - Holiday Accommodation - Self-Catering Accommodation
  • Furnished: Yes
  • Pets Allowed: No
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 16/07/2019
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

*
*
*

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback