• Category: Property - Farms - Grazing Land
  • Region: North West - Brits
  • Published: 15/03/2019
  • Ad Type: Owner

10.1Ha Rivierfront

R 2 800 000 For Sale
More ads from this Advertiser

Share this advert

10.1Ha Rivierfront te Beestekraal
40km vanaf Brits, 300m Krokodilrivier oewer.
Huis bestaan uit 2xSlaapkamers baie ingeboude kaste, 1x Volledige Badkamer, aparte Tiolet. Groot ruim moderne Kombuis, TV kamer, Eetkamer, Sitkamer.
Stoep sitkamer, Waskamer met ingeboude kaste aan die huis, enkel garage, groot onderdak Braai area met ingeboude braai en Bakoond, ‘n Woonstel wat bestaan uit 2x Kamers met ingeboude kaste, Volledige badkamer en Kombuis.
Stoor met 3x Garage deur ingange, agter is groot 40 vierkante meter Afdak, ‘n 4x9m kamer met plafon word tans gebruik as kunskamer.
Kraal met drukgang, 5x Kampe en verskeidenheid Vrugtebome.
R2, 8miljoen
Kobus 0827874405
Isabèl 0824130105

  • Category: Property - Farms - Grazing Land
  • Region: North West - Brits
  • Published: 15/03/2019
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback