• Category: Property - Holiday Accommodation - Caravans and Camping
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: Yes
  • Region: Limpopo - Thabazimbi
  • Posted: > 1 month ago
  • Ad Type: Owner

Kampeer privaat tussen berge in 'n kom of langs Krokodilrivier. Kies eie plek.

From R 900 / Unit For Rent

Pragtige uitsigte. In die Bosveld.
Deel van 600ha Wildsplaas naby Thabazimbi.
Kom parkeer en woon op hierdie Bosveldplaas in jou karavaan teen R900p.m. - "off grid" in die bos, in klowe, langs massiewe majestueuse besonderse kranse of op die oewer van die Krokodilrivier. I.p.v. karavaan kan jy jou eie netjiese struktuur oprig (of ons kan jou help daarmee). Swaeltjies altyd welkom!
Kies jou eie staanplek naby ander mense of afgesonder privaat in 'n kloof of in 'n kom omring deur berge.
Huishuur of chalets te huur is beskikbaar van tyd tot tyd.
Doen dinge: stap, bergfietsry, kajak op aangrensende Krokodilriver, asook hengel natuurlik. Bergklim en kranse klim (op eie risiko).
Wildsritte en geniet die uitsigte. Besonderse plaas. Veilige rustige area.
Kleinskaalse volhoubare boerdery kan bedryf word. Weiding kan apart gehuur word.

  • Category: Property - Holiday Accommodation - Caravans and Camping
  • Furnished: No
  • Pets Allowed: Yes
  • Region: Limpopo - Thabazimbi
  • Posted: > 1 month ago
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

081...
0812713117

Please enter your phone number, and you will be connected to the seller via Whatsapp

*
*
*
Please note that by submitting your details an account will be created for you.
By Submitting I accept Junk Mail's Terms of Service and Privacy Policy.
Feedback