Plaas te koop

R 7 900 000 For Sale

Tussen Modimolle & Bela - Bela, potensiaal om jou eie lodge of gastehuis in hierdie pragtige natuurskoon te vestig. Geleë in 'n duursame omgewing waar alreeds baie gewilde en bekende lodges en gaste huise gevestig is asook sekuriteits aftreë oorde en vakansie oorde. verskeie wildspesies is op die plaas gevestig. 149.4 hektaar met 4 boorgate waar van 3 toegerus. hele plaas is met wildwering omhein met 'n massiewe 3 slaapkamer woning met alle geriewe asook 'n 2de grasdak woning met 2 slaapkamers albei wonings het dubbel toesluit motorhuise en verskeie buitekamers wat maklik in wooneenhede omskep kan word. weggee prys R7.9 Miljoen. skakel 072 566 5460 vir meer inligting

  • Category: Property - Farms - Commercial Farming
  • Region: Limpopo - Other
  • Published: 19/01/2018
  • Ad Type: Owner
Get Insurance

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback