• Category: Property - Farms - Commercial Farming
  • Land Area: 288 ha
  • Region: Gauteng - Bapsfontein
  • Published: 23/02/2021
  • Ad Type: Business

HIGH POTENCIAL 3 FARMS FROM 1 FARMER

Add to wishlist
R 13 500 000 For Sale
More ads from this Advertiser

Share this advert

3 plase te koop by 1 boer. Suksesvolle boer tree af. Baie baie goeie somer reenval. In 20 jaar was daar nie 1 mis oes nie. 7 ton mielies word geoes per hektaar. 2 groot silos van 1500 ton elk vir opberging op die 1 plaas met 3 baie groot skure. Huidiglike bestaande kliente bestel mielies tussen R2500 en R3000 per ton. So doen die somme self van 8 ton per hektaar oes maal grond oppervlakte van gemiddeld 150 ha tot 288 ha hektaar per plaas en maal dit met die verkoops prys. Jou slot som sal kom by baie hoe potensiaal inkomste per plaas. Pryse per plaas verskil aangesien elke plaas sy eie voordele het bevoorbeeld die 1 plaas het 2 damme en die aantal huise en gebou verskil van plaas tot plaas. 288 ha plaas met 246 ha bewerkte lande teen R13.5milj. Dan is daar 150 ha plaas met 90ha bewerkte lande en 2 damme met water regte.4 huise teen R11.5milj. Dan is daar 139 ha plaas met 111 ha bewerkte lande en groot huis met 3 skure of stoor kamers en 2 x 1500 ton silos teen R18milj. Plaas boer is bereid om direk aan kopers te verkoop en billike onderhandeling te reel maar slegs met kopers wat hoe potensiale plase wil aankoop om hoe winste te maak. Asseblief geen agente om verdere listings te doen nie. Hierdie 3 plase is so 45km Oos van Pretoria gelee en is so 20km Oos van Johannesburg. Pryse per plaas is onderhandelbaar. Baie plaas implemente ook beskikbaar. Whats ap of bel my gerus vir n afspraak.

  • Category: Property - Farms - Commercial Farming
  • Land Area: 288 ha
  • Region: Gauteng - Bapsfontein
  • Published: 23/02/2021
  • Ad Type: Business

Contact Advertiser

0678704659

Please enter your phone number, and you will be connected to the seller via Whatsapp

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone WhatsApp Email
Feedback