Kariba erdwurms Rustenburg Noordwes
Wurms word met die hand grootgemaak en is baie groter as die wurms wat mens normaalweg sien.
R50 vir 'n blou bakkie met omtrent 40 wurms soos in foto. Beperkte hoeveelheid wurms beskikbaar.
Vooraf bespreking belangrik sodat jy die grootste en beste erdwurms kan kry :)
Whatsapp/Skakel vir meer inligting.
Dankie
Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.
Dogs, cats, horses, rabbits and more - we transport them all.
Get your pet transported to your door from anywhere in SA!
Wise Move is the Top Pet Transport Provider.
Find even more on Junk Mail by browsing through the similar ads below.