Pinto merrie

R 15 000 For Sale

Vrede is n besonderse Pinto merrie met baie unieke vlekke. Staan 14.2hh en 3.5 jaar oud, sy sal nog n bietjie groei.
Sy is n lekker bomproof ryperd vir oud en jonk. Sy sal n wonderlike kinderperdjie word. Loop kaalvoet buite en kom na jou toe in die veld. Sy het n uitstekende persoonlikheid en is baie lief vir aandag. Al haar inspuitings is op datum en sy is goedkoop om te onderhou. Sy het n DNA nr en haar kleure is getoets. Vervoer kan gereel word. Prys is ohb.

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

  • Category: Pets - Other Pets
  • Region: Limpopo - Waterberg
  • Published: 26/10/2017
  • Ad Type: Owner

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback