Pet sitting

Contact Me

Gaan jy weg met vakansie of selfs net vir n naweek? Het jy niemand om jou diere kinders te versorg nie? Wel Little Puffy Paws is jou oplosing.
Ons kom kyk na jou diere kinders by jou huis en maak seker alles is reg. Ons speel, gee skoon water, gee vars kos ons sal selfs met jou diere kinders gaan stap as jy vra daarvoor. Ons is bekostigbaar. Die Vakansie is om die draai. Moet nie huiwer nie gee ons n lui om n bespreking te maak.
Kontak ons by. 0612821790 of 0746245259
Littlepuffypaws@gmail.com

Important pet information! We care about the wellbeing of all the pets on Junk Mail. Find out more about our Pet Policy here.

  • Category: Pets - Other Pets
  • Region: Gauteng - Pretoria
  • Published: 14/03/2017
  • Ad Type: Business

Contact Advertiser

By sending a reply to the advertiser, you accept our Terms Of Use and Privacy Policy.

Phone Email
Feedback